Nov 8, 2009

Posted by admin in Artists, Featured Articles | 2 comments

Victor Geduld

Victor, Rina & VivianVictor Geduld kom uit ‘n familie wat in kuns belanggestel het en hom gemotiveer het om self daarby betrokke te raak. Aangesien hy geen formele kunsopleiding gehad het nie, het sy familielede se skilderye gedien as inspirasie en blootstelling tot die skildermedium. Geduld neem elke jaar deel aan die ShopriteCheckers Kunskompetisie en skenk gereeld skilderye vir fondsinsamelings vir liefdadigheid, soos Ons Kinderhuis in Bloemfontein en KANSA. Hy neem gereeld aan uitstallings deel in Bloemfontein en in die res van die Vrystaat. Tans word van sy werk uitgestal in Excelcior by die Pelican Art-uitstalling.

Victor Geduld finds inspiration in the immediate world surrounding him, alert to anything that will catch his eye. As a child he used to peer through the windows of art galleries, absorbing influences from mostly South African artists. Images from magazines, of everyday life, function as inspiration for his ideas. As an accomplished realistic portrait painter, he enjoys exploring facial expressions of people from different cultures, but also focuses on issues that he feels is pertinent to his surroundings. He depicts both the mundane and the violent, and in this sense asking if the violent has not become part of the mundane. In his paintings he investigates the meaning behind the obvious, raising questions about the worth of everyday life.

Fractal

  1. Elmien van den Heever says:

    Goeiemore!

    Ek het gisteraand op SABC 2 van Victor Geduld se skilderye gesien en is opreg beindruk!
    Waar kan ek meer van sy werk te sien kry? Ek sal baie graag van sy skilderye wou hê, het veral een gesien met `n turksvybos op die voorgrond.
    Laat weet my asseblief.

    Groete
    Elmien van den Heever

  2. Hi Elmien

    Kontak asb. vir Rina by 0733381784 of rina@claerhout.biz

    Groete

    Sonja

Leave a Reply

Notify me of follow-up comments via email.